Dertig jaar van demokrasie met kuns vertel
“Op die vooraand van die 31ste viering van die demokratiese Suid-Afrika op 27 April staan ek in die groot uitstalsale van die museum van die Norvalstigting in Tokai, Kaapstad voor die werke wat deel vorm van We, the people: 30 years of democracy in South Africa. Liese van der Watt is die kurator en die fokus is om drie dekades van die Suid-Afrikaanse demokratiese reis en die land se transformasie deur magtige visuele kuns te vertoon.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed