Die aanlynkonsertfenomeen: Musikante verruil die verhoog vir hul sitkamer

“Hoe twee onsigbare kragte, ’n virus en musiek, ’n generasie tot ’n mate definieer, bly ’n raaisel. Die een isoleer en die ander een verenig. Hier is ’n kykie na hoe die musiekbedryf vir die tweede keer op sy kop gedraai is.”