Die Chobe: Hoeveel keer kan jy ’n visarend hoor roep voor dit jou nie meer diep raak nie?

“Daar is seekoeie, olifante, reiers, ooievaars, koedoebulle, krokodille, kormorante, visvangers, visse, kameelperde in soveel oorvloed dat jy jou oë moet knip om seker te maak jy droom nie.”