Die DBAL-reeks: Marita van der Vyver
“Hierdie is die eerste bydrae tot die DBAL (Digitale bibliografie van die Afrikaanse letterkunde)-reeks. Die doel van hierdie reeks is om enigeen wat betroubare inligting soek, ’n bietjie touwys te maak oor die navorsingsproses. Ek, Janien Linde van die Noordwes-Universiteit (NWU), doen dit deur prakties te demonstreer hoe ’n mens die DBAL as beginpunt in hierdie verband kan gebruik.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed