Die kaalpootklong en die Comrades se 100ste verjaardag

“Op 13 Junie 2021 het ’n paar duisend mense regoor die wêreld ’n virtuele wedloop gehardloop. Ek ook. Ek het die 45 km kaalvoet gehardloop.”