Die Natalse Middelland is ’n fees

“Daar is iets vir die meeste van ons in die Middelland van KwaZulu-Natal, veral ’n bietjie rus en vrede as jy uit die stad wil wegkom.”