Dié "politieke skelm" moet in 2024 deur die kiesers aan die kaak gestel word

“Om goeie rede kan daar uitgesien word na die herdenking van die afskaffing van die ou bedeling en die oorgang 30 jaar gelede na ’n demokratiese bestel wat menswaardigheid en burgerregte aan almal belowe het soos dit nooit voorheen was nie. Maar …”