Die stryd oor rook: ’n gewilde, dog ongesonde, tydverdryf
“Terwyl dit om verskillende redes is dat rook, sigarette en tabak op dieselfde tyd deel van die openbare gesprek in hierdie twee lande is, is daar wel ’n raakpunt, naamlik dat tabak deur Nederlandse ontdekkingsreisigers aan Suid-Afrika bekend gestel is, so ver terug as die dae toe ons land nog slegs deur die inheemse Khoekhoe bewoon is. Nou, vier eeue later, is tabak die onderwerp van ’n hofgeding wat die tabakhandelsorganisasie FITA teen die SA-regering aanhangig gemaak het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed