Die vertaler ontbind, verklaar en bewaar ’n ruimte tussen tale

“Die vertaler van ’n teks doen meer as om woorde van een taal in ’n ander oor te skryf. Die vertaler moet ook die gevoel van die bronteks oordra – sonder om die teikenteks lomp en ontoeganklik te maak.”