Digters Dreyer en Roux toer Lae Lande met hul bundels Nou in infrarooi en Weerskyn
“Tom Dreyer en Alwyn Roux se poësiebundels, onderskeidelik Nou in infrarooi en Weerskyn, is allerweë gunstig ontvang en onlangs in Nederland en België bekendgestel. Willem de Vries berig oor een só ’n geleentheid in die Poëziecentrum in Gent waar Jürgen Pieters, ’n literatuurwetenskaplike verbonde aan die Universiteit van Gent, ’n gesprek met die digters gelei het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed