Dis my ding, Wellington: Die stigting van die Breytenbach Sentrum
“Dit is ’n plek wat al ’n wye verskeidenheid mense die geleentheid gegee het om hul unieke ‘ding’ te kon doen en saam met ander te kon vier: Van musiekoptredes, boekbekendstellings, galeryopeninge tot die bedryf van ’n leerwinkel, ’n tweedehandse boekwinkel, ’n teater, ’n koffiewinkel en ’n kunswinkel deur huurders op die terrein.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed