Dis nou Zuma teen Ramaphosa in vanjaar se verkiesing

“Die Kieshof het in die guns van die MK-party en oudpresident Jacob Zuma beslis in die saak waarin die OVK hom verbied het om hom verkiesbaar te stel om na die parlement terug te keer.”