Dlamini-Zuma praat bont oor regulasies

“Nkosazana Dlamini-Zuma, wat die regering se omstrede inperkingsregulasies diĆ© week ook weer aan die hof moet verduidelik, het verskeie vrae wat opposisiepartye skriftelik in die parlement aan haar gestel het, gesystap.”