Dokters sonder grense en die suurstofdief, ’n virus sonder grense

“En wat doen jy as die pasiënt steeds te min suurstof kry? Dan gebruik jy drie suurstofkonsentreerders. Een in die neus en twee in die masker … Hierdie vernuwende optrede in Suid-Afrika het onlangs die nuus in Nederland gehaal.”