Drankverbod se rimpeleffek dwing ekonomie op sy knieë
“Die rimpeleffek van die verbod op die land se wyn-, drank- en gasvryheidsbedryf is besig om die land se ekonomie enorme skade te berokken en selfs graanprodusente ly nou daarsonder. Alkohol word vervaardig uit grondstowwe wat van landbou afkomstig is, onder andere moutsorghum, moutgars, mielies, aartappels en druiwe. Sommige van hierdie produkte is direk afhanklik van brouerye wat betref die vraag, en produsente daarvan staar verreikende gevolge in die gesig indien dit nie verwerk word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed