Druk neem toe oor "irrasionele" regulasies tydens inperking

“Druk op die regering is besig om uit al hoe meer oorde toe te neem om weg te doen met irrasionele regulasies tydens die grendelstaat wat niks te doen het met die verspreiding van die koronavirus nie.”