Duisende onderwysers gereed om teen COVID-19 geënt te word
“Die meer as 48 000 onderwysers en personeel wat Woensdag ingeënt is, sluit nie die Wes-Kaap en Limpopo in wat eers Donderdag met hulle volskaalse inentings vir onderwysers begin het nie. Leiers van onderwysersunies het hulle ook Donderdag in Atteridgeville laat ent.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed