Duisende Suid-Afrikaners in die buiteland stem op 17 en 18 Mei

“Daar is byna 80 000 stemgeregtigde Suid-Afrikaners in die buiteland wat vandeesmaand hulle kruisies mag trek om ’n nuwe regering in Suid-Afrika te kies.”