EET KREEF!: Die verhaal van PW Botha se wysvinger en Johannes Kerkorrel se middelvinger
“In April 1989 vertrek ’n stoet kombi’s uit Johannesburg met sowat twintig wit ‘terroriste’ aan boord om iets te gaan doen wat min mense nog vantevore gewaag het: om skoor te soek met PW Botha en die NG Kerk – wat min of meer dieselfde ding was. Saans op die TV-nuus het PW die Afrikanervolk gewaarsku, met ’n wysvinger in die lug, teen die Johannes Kerkorrel-tipes. Saans ná die nuus het Kerkorrel voor duisende gatvol Afrikaners ’n ander vinger gelig vir die Botha-tipes.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed