Eeue oue joernaal onthul geheime van Nederlandse retoervlote

“Deur middel van hierdie geskiedkundige joernaal wat eeue lank onder die stof begrawe gelĂȘ het, kon Sleigh onder andere vasstel watter skip die draer was van die verwoestende epidemie van kinderpokke wat in die Kaap uitgebreek het.”