Eksie perfeksie is ’n speelse ondersoek na sigself én ’n hele genre
“Eksie perfeksie is slim. Dit is ’n film wat sigself en die genre waarin dit werk, die hele tyd ondersoek. Ek hou van enige stukkie kuns, letterkunde, ook lekkerkunde, wat vir sigself kan lag.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed