Erfenis en die toekoms leef hier in harmonie

“Durbanville vier vanjaar sy 200ste verjaardag en binne die dorp se grense lĂȘ van die land se oudste wynplase waar wyne in koel klimaatstoestande groei. Daar is verskeie redes om vandeesmaand ekstra lank te vertoef met een van die Durbanville Wynvallei-lede se spesiale verjaardaggeleenthede.”