Filmresensie: Io Capitano by die Europese Filmfees

Io Capitano deel ’n haas ongelooflike storie met die kyker. Homerus sou die knie gebuig het as hy hierdie film kon sien.”