Filmresensie: The quiet girl by die Europese Filmfees

The quiet girl is ’n lieflike, onderspeelde film, nie noodwendig maklik nie, maar tog baie mooi. Dit is die Ierse inskrywing vir die fees.”