Fotogalery: ’n Verlate Kaapstad

“Die Kaapse middestad voor die COVID-19-pandemie was ’n besige plek. Nou is die middestad verlate en slegs die historiese geboue (en Tafelberg) hou wag.”