Francis Galloway se teks oor Breyten Breytenbach vir die publiek beskikbaar
“Of die boek nog tersaaklike aangeleenthede aanspreek in ’n era waarin Afrikaans (en witheid) onder druk staan? Ek glo wel mens moet weet waar jy vandaan kom (die hoofstroomgeskiedenis asook die alternatiewe narratief daaromheen) om jou eie pad vorentoe te vind. Dis soos om eers die klassieke kitaar te begryp sodat jy kan improviseer en vernuwe.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed