Frazer Barry: "Stilte dra die geraas"

“Ons het dit verstaan as ’n taal van onderdrukking maar toe besef dit is ook onse taal. Ek dink en droom in die taal so ek kan netsowel daarin sing. Tydens apartheid was daar natuuurlik ’n openlike protes en skielik was daar hierdie ontwaking in die vorm van taal.”