Frustrasie bou op namate COVID-19 vererger
“Frustrasie en verwarring oor die ramptoestand se steeds veranderende regulasies het Suid-Afrikaners die harnas in. Intussen maak die land hom gereed vir die ergste sedert die koronavirus dag na dag sy kloue al hoe dieper inslaan.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed