Tenita Kidelo is tans besig met haar meestersgraad in Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Haar navorsing is ’n vergelykende studie oor swart feminisme in die werke van Suid-Afrikaanse skrywer Ronelda Kamfer en die Nederlandse digter Simone Atangana Bekono.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed