Graaff-Reinet, die juweel van die Karoo

“Die Karoo bied baie teen uiters bekostigbare pryse. Graaff-Reinet het ’n ryk geskiedenis en talle lieflike, historiese geboue. Vir my is dit ook die dorp waar Elise Bishop, Etienne van Heerden, Maya Fowler, Anton Rupert, GT Ferreira, Robert Sobukwe en Matthew Goniwe vandaan kom.”