HemelBesem: rymkletser en Afrikaanse brugbouer

“HemelBesem is sonder twyfel met die pen in die hand gebore. Met sy lirieke, talle artikels, verhoogproduksies en onlangse boek, raak hy komplekse sosio-politieke kwessies in sy woordspeling aan wat baie fyn taalskills verg. Maar dit is tussen die lyne, verby die naatlose vervlegging van Afrikaans en Engels, waar sy boodskap tot sy volle reg kom.”