Willem Frederik Hermans is onder die Nederlandse publiek teen die eeuwending as die grootste Nederlandse skrywer van die 20ste eeu beskou. Die Afrikaanse vertaling van Nooit meer slapen het pas verskyn. Die vertaler Wium van Zyl het met Willem de Vries oor Hermans gesels.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed