“Die Abrahamitiese Familiehuis wat op 1 Maart 2023 geopen het, se missie bou voort op die Dokument oor Menslike Broederskap (The Document on Human Fraternity) wat in 2019 deur Pous Francis en Ahmed El-Tayeb onderteken is en veral gaan om die oortuiging dat oop dialoog, begrip en aanvaarding van kardinale belang is om die vele uitdagings wat die mensdom vandag in die gesig staar, aan te spreek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed