Hoeveel politieke lewens het Zuma?
“Presies hoeveel politieke lewens Suid-Afrika se vorige president, Jacob Zuma, nog oor het, is ’n raaiskoot wat ’n mens op eie risiko neem, want hier is hy al weer; dié keer in die gewaad van die nuutgestigte uMkhonto we Sizwe-party (MK).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed