Hoogste Hof van Appèl moet besluit oor "Kill the Boer"

“AfriForum se standpunt is dat die lied ’n duidelike voorbeeld van haatspraak is en dat dit die boere van Suid-Afrika in gevaar stel.”