Inperking is nie drie weke vakansie nie

“Jy en Wagter mag nie om die blok gaan stap terwyl die land vir minstens die volgende drie weke in ’n staat van inperking verkeer nie. Jy mag ook nie gaan draf nie.”