Is nuwe ANC-leiers Suid-Afrika se wys(st)e manne en vroue?

“Kom Ramaphosa, Mbalula, en die res van die ANC-leiers se gebruik van begrippe soos ‘hernuwing’ net maar neer op Arundhati Roy se verwysing na ‘die diefstal van woorde’?”