Izicwangciso Zezethu: Dis nie ’n "Ag shame"-uitstalling nie
“Die stryd het nie verander nie, want vroue word steeds misgekyk,” sê kunstenaar Nobukho Nqaba. “Vroue het in alle sfere van die samelewing geleenthede nodig.” Nobukho se eerste solo-uitstalling, Izicwangciso Zezethu (“ons maak planne”), is tot 20 Oktober 2019 by Zeitz MOCAA (Kaapstad) te sien. Hierdie uitstalling beeld die lewe in ’n informele nedersetting uit en weerspieël die kunstenaar se kinderlewe in die Oos-Kaap. #vrouemaand2019
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed