Jan Tuisbly se karretjie is alle Suid-Afrikaners se voorland
“Kunstefeeste, sportbyeenkomste, godsdienssaamtrekke asook alle ander sosiale geleenthede waar meer as 100 mense teenwoordig is, is taboe. Die jongste toevoeging tot die lang lys openbare plekke wat hulle deure moes sluit, is minstens 23 wynplase in die Boland, en die lys word net langer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed