Jan van Riebeeck en Krotoa se tyd: 10 verrassende feite
Ter viering van die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika op 24 September, lig Menán van Heerden 10 feite uit oor die vroeë Kaapkolonie. Insluitend: die oorsprong van taboe-woorde; die “regte” Jan van Riebeeck; Simon van der Stel se Oosterse wortels; en die vroeë Kaap se sosiale struktuur.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed