Jitsvinger: Taaltruuks en die reine waarheid

“Luister jy na sy twee albums en lees jy die talle artikels oor sy doen en late in die musiekbedryf, kan ’n mens nie anders as om hom te sien as ’n rustige en kreatiewe siel wat die vyande van vredeliewendheid se linies oorsteek en terugrapporteer, notaboek in die hand en sy nine-mil weer terug in sy skede.”