Jongste naamsveranderinge: Waar is die vroue?
“Suid-Afrika het soveel ander merkwaardige vroue gehad, soos Maxeke. Ek sal myself nie daarstel om voor te stel wie vereer moet word nie, maar daar is ’n lang lys sulke vroue se name in my kop. Indien ons die verlede se foute wil regstel, moet ons ook die patriargie en die rol wat vroue in ons geskiedenis gespeel het, regstel. Dit is nog nie gedoen nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed