Kaapstad spog met grootse inentingsentrum in Afrika teen COVID-19
“Die stryd teen COVID-19 in die Wes-Kaap het Woensdag ’n reusehupstoot gekry met die opening van een van die grootste massa-inentingsentrums in Afrika. Duisende mense sal elke dag by die sentrum ingeënt word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed