Kerke bid en skarrel oor koronavirus

“Daar heers ’n Babelse verwarring of die grootste kerk in die land, die Zion Christian Church (ZCC), die voorbeeld van die meeste ander kerke gaan volg en gehoor gaan gee aan die noodmaatreëls wat ingestel is om die verspreiding van die virus te help verminder.”