Koerante se ondergang kan demokrasie ernstig knou, waarsku koerantbaas

“Volgens Jenkins het Caxton en sy vennote probeer om verskeie alternatiewe aan Media24 voor te stel om ten minste sommige van die koerante in stand te hou en diverse stemme in die media te behou.”