Koninklike slaapplek vir vlugtelinge, skoon energie, musiek en motorongelukke

“Vlugtelinge uit Oekraïne mag binnekort koninklik ontvang word; ’n besonderse energiepark begin krag opwek; verskeie mense is dood in twee motorbotsings; en die Arvo Pärt-fees word luisterryk afgeskop.”