Konsertverbod: Het kunstenaars dan meer kieme as geloofsleiers?
“Die vraag ontstaan dan wat kerk is en of musiek- en teateroptredes nie dalk oor dieselfde kam geskeer kan word as geloof nie. Die punt is nie hier om diepgaande teologiese en kunsfilosofieë teen mekaar op te weeg nie, maar eerder om die huidige teenstrydighede mbt die grendeltydregulasies op die tafel te sit vir ’n bietjie stof tot nadenke.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed