Korona: Die wêreld steier, Suid-Afrika ly

“Omikron veroorsaak paniek, ongeënte pasiënte maak Europese hospitale vol, skerp toename in doodgebore babas onder oningeënte moeders en Nederland se prinses Beatrice kry haar derde spuit.”