Koronavirus het Suid-Afrikaners op hol
“Fopnuus en paniek oor die koronavirus versprei skynbaar vinniger in Suid-Afrika as die virus self. Slegs drie gevalle is tot dusver in Suid-Afrika geïdentifiseer, maar op sosiale media word reeds spoke opgejaag oor die land se vermoë om die virus in toom te hou indien dit verder sou toeneem onder Suid-Afrikaners.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed