Koronavirus slaan die wynbedryf hard

“Die bedryf is veral onkant gevang deur die streng regulasies rakende die staat van inperking wat Donderdag om middernag in werking getree het. Mense in die bedryf sĂȘ hulle is uiters teleurgesteld met die regulasies wat die huidige ramptoestand reguleer.”